-
Job 18
- 1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
- 2 Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek.
- 3 Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë?
- 4 Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn — sal om jou ontwil die aarde verlate wees of 'n rots uit sy plek versit word?
- 5 Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.
- 6 Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
- 7 Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.
- 8 Want hy raak in 'n net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van 'n vangkuil.
- 9 'n Vangnet gryp sy hakskeen, 'n strik hou hom vas.
- 10 'n Tou is vir hom verberg in die grond en 'n valstrik vir hom op die pad.
- 11 Verskrikkinge beangstig hom aan alle kante en jaag hom so ver as hy gaan.
- 12 Sy onheil het honger, en die ondergang staan gereed vir sy val.
- 13 Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.
- 14 Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikkinge.
- 15 Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
- 16 Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.
- 17 Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.
- 18 Hulle stoot hom uit die lig in die duisternis, en uit die wêreld verjaag hulle hom.
- 19 Hy het geen kroos of nageslag onder sy volk en niemand wat oorbly in sy wonings nie.
- 20 Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.
- 21 Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.
-
-
World English Bible (web)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction

Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.